Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

N.V.K

So, 22 Junie 2003 20:07

Driesie wrote:
> ek het vir my 'ander naam gekry vir die groep.
>
>
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0

Waarom? Nie dat daar iets verkeer is daarmee nie..

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Naam verandering kennisgewing

So, 22 Junie 2003 20:02

ek het vir my 'ander naam gekry vir die groep.


--
Powered By Mandrake Linux 9.0

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

My naweek 2

So, 22 Junie 2003 19:46

Andries Kriel wrote:
> My naweek was lekker. Een van my vriende wat ek lank laas gesien het, het
> sommer net Saterdag hier opgedaag. Dit was lekker om die ou weer te sien.
>

Waar kom jou vriend vandaan? My naweek was okay, maar ek pak in want
ek verhuis môre. Ek kan nie glo hoe ek goed opgegaar het nie, waar is
die dae wat mens maar alles in 'n rugsak kon gooi.. Sug.

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

My naweek...

So, 22 Junie 2003 19:29

My naweek was lekker. Een van my vriende wat ek lank laas gesien het, het
sommer net Saterdag hier opgedaag. Dit was lekker om die ou weer te sien.


--
Powered By Mandrake Linux 9.0

Reis & vakansie | 0 kommentare

Aan die Nerderlanders

So, 22 Junie 2003 19:22

Ek weet ek het julle al welkom geheet.

Ek wil net weer noem dat dit vir my lekker is dat julle hier is, en julle
kan bly so lank as wat julle wil..

Andries Kriel,
Suid Afrika,
Oos Vrystaat,
Ficksburg.

--
Powered By Mandrake Linux 9.0

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

My sussie se kat

Sa, 21 Junie 2003 17:12

Ai, mense, ek voel nou so sleg. Ek het my sussie se kat dood gery..so 10min
terug..
--
Powered By Mandrake Linux 9.0

Troeteldiere | 4 kommentare

hier is ek

Sa, 21 Junie 2003 15:25

ek is hier.
--
Powered By Mandrake Linux 9.0

Koeitjies & kalfies | 4 kommentare

aanval op die hoofkantoor

Sa, 21 Junie 2003 11:28

DD wrote:

> Ek het 'n briefbom ontvang
> daar probeer uitkom
> maare selfs Norton Anti Virus 2003
> ge 'update' tot op datum, haak vas.
>
> Ek sal moet formateer.
> Sien julle later
>

Wie het jou gebombadeer? Is dit die opposisie?

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 15 kommentare

Aan Lorinda en Speedy

Sa, 21 Junie 2003 07:25

Dankie vir die gesêlsie, maar ek werk ongelukkig op die more.

.......waar's my bed....


.....System is halted...
....power down...
--
......................................

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Rico en Jock

Sa, 21 Junie 2003 06:24

Wonder waar is die 2...

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

Koeitjies & kalfies | 13 kommentare

Bladsye (1839): [ «    1718  1719  1720  1721  1722  1723  1724  1725  1726  1727  1728  1729  1730  1731  1732  1733    »]
Tyd nou: Sa Sep 28 22:04:58 MGT 2024