Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Troeteldiere » My sussie se kat
My sussie se kat [boodskap #929] Sa, 21 Junie 2003 17:12 na volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ai, mense, ek voel nou so sleg. Ek het my sussie se kat dood gery..so 10min
terug..
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
My sussie se kat. [boodskap #930 is 'n antwoord op boodskap #929] Sa, 21 Junie 2003 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries Kriel wrote:
> Ai, mense, ek voel nou so sleg. Ek het my sussie se kat dood gery..so 10min
> terug..
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0

Ek is jammer Andries. Ek weet jy voel sleg, maar dit was 'n ongeluk,
en ongelukke gebeur nou eenmaal. Troos haar maar en as jy kan, kry vir
haar 'n oulike klein katjie.

Lorinda
Re: My sussie se kat. [boodskap #936 is 'n antwoord op boodskap #929] Sa, 21 Junie 2003 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 21 Jun 2003 19:12:11 +0200, Andries Kriel
wrote:

> Ai, mense, ek voel nou so sleg. Ek het my sussie se kat dood gery..so 10min
> terug..


Ten minste kan dìt daaruit kom, Andries, dat wanneer sy oor die ergste
skok is, wys jy vir haar dat sy nie net 'n kat gehad het nie, maar 'n
boetie ook. 'n Boetie wat weet waar nòg katte is, wat selfs oulike
kathuisies het. En dat sy die boetie steeds het.

Was dit met daai GL trekker met die mags, Andries?

En sê vir jou sussie, Lorinda en Speedy sê 'hallo en hope liefde.'

Speedy
Re: My sussie se kat. [boodskap #943 is 'n antwoord op boodskap #929] So, 22 Junie 2003 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Andries wat gaan aan met jou??????
Hoekom jy ry oor jou sussie se poes(of was dit 'n kater?)

Ek hoop jou sussie is niet te vies vir jou.

Gr.Rico

"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bd23m0$i5s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ai, mense, ek voel nou so sleg. Ek het my sussie se kat dood gery..so 10min
> terug..
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: My sussie se kat. [boodskap #944 is 'n antwoord op boodskap #943] So, 22 Junie 2003 18:57 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:

> Andries wat gaan aan met jou??????
> Hoekom jy ry oor jou sussie se poes(of was dit 'n kater?)
>
> Ek hoop jou sussie is niet te vies vir jou.

Jy weet seker nie wat 'n poes in afrikaans is nie.....??

Ja, dit was haar kater wat ek dood gery het...

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Vorige onderwerp: Molle!
Volgende onderwerp: Jack Russel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 15:33:01 MGT 2024