Stadige "PC" [boodskap #38412] |
Vr, 19 Januarie 2001 06:37 |
saxcpt
Boodskappe: 10 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
My "PC" is baie stadig wanneer ek "XSTREAME" en "XSINET" service
providers gebruik, maar 100% met ICON?.
Hierdie "providers" is gratis en wat hulle doen is om op jou screen te
adverteer.
Wat ek graag wil weet......sal my pc vinniger stuur en ontvang as ek die
advertensies stop?
En as die antwoord ja is ....hoe stop ek die advertensies? daar moet 'n
manier wees?
Help asb
|
|
|
Re: Stadige "PC" [boodskap #38425 is 'n antwoord op boodskap #38412] |
Vr, 19 Januarie 2001 18:12 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is sagteware in die verband - sog. "shareware". KLaarblyklik is daar
egter 'n poging om die sagteware aan bande te lê, so spring vinning om dit
kry. Stuur jou adres en dit kan jou moontlik bereik.
"saxcpt" skryf in boodskap news:3a67e17d$0$227@hades.is.co.za...
> My "PC" is baie stadig wanneer ek "XSTREAME" en "XSINET" service
> providers gebruik, maar 100% met ICON?.
> Hierdie "providers" is gratis en wat hulle doen is om op jou screen te
> adverteer.
> Wat ek graag wil weet......sal my pc vinniger stuur en ontvang as ek die
> advertensies stop?
> En as die antwoord ja is ....hoe stop ek die advertensies? daar moet 'n
> manier wees?
>
> Help asb
>
|
|
|