Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wen Waarhede en Verloor waarhede
Wen Waarhede en Verloor waarhede [boodskap #38368] Wo, 17 Januarie 2001 08:03 na volgende boodskap
jgdebeer  is tans af-lyn  jgdebeer
Boodskappe: 37
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
15 Januarie 2001

WEN-WAARHEDE EN VERLOOR-WAARHEDE ...

Die welstand van 'n land kan beoordeel word deur te fokus op die verskil
tussen dit wat op papier staan (die grondwet) en dit wat in die gemeenskap
gebeur (toegegee daar is grondwette en grondwette).

Max du Preez skryf in die Cape Argus van Donderdag 4 Januarie 2001 as volg:

"A friend of mine, a 34-year old married man with two children was violently
forced last month to attend a traditional Basotho initiation school simply
because he did not go when he was a youngster."
Max tree dadelik op:

"... I immediately contacted the local police commander. The inspector was
very courteous, but laughed off my insistence that my friend be freed from
the custody of self-appointed older men. When I told him that we have a Bill
of Rights that entitled my friend to a choice in the matter, he laughed long
and hard at my ignorance."
Die local police commander deel toe die waarheid waarin hy glo met Max as
volg:

"The Bill of Rights is for the cities. This man is a Mosotho. This is a
tribal matter. The Bill of Rights does not apply here."
Die resultaat van hierdie waarheid waaraan die local police commander glo
beskryf Max as volg:

"My friend came out of the school on New Year's Day. He is thin and carries
several scars. He told me of daily savage beatings by older men ... had to
sleep in the open for a month ... were humiliated and manhandled for 18
hours a day."
In 1995 het 'n tragiese konflik homself uitgewoed in die kantore,
wandelgange en raadsale van Wits. In wese het hierdie konflik ook gehandel
oor die waarheid, die waarheid rakende die inhoud van Professor MW Makgoba
se CV. Die uiteinde van hierdie konflik het twee waarhede opgelewer naamlik
die wen- waarheid van Professor Makgoba en sy ondersteuners en die
verloor-waarheid van Professor van Onselen en sy twaalf kollegas.

Die verliese aan die verloorkant was aansienlik. Makgoba beskryf dit as volg
in sy boek:

"The legal guru, Professor Etienne Mureinik commited suicide ... the anchor,
Professor van Onselen suffered a major heart attack ... and is reported to
be unsettled and looking for employment overseas ... Prof. Dugat the Dean of
Commerce was hospitalised for stress-related heart problems ... Prof. Ron
Carter the Dean of Students has divorced and resigned from Wits ... The Dean
of Management, Prof. Yeomans, and the Dean of Science, Prof. Crewe, have
resigned from Wits while the rest of the gang cannot wait to get away
somewhere."
Thabo Mbeki verwoord sy vertolking van hierdie (waarheids-)konflik as volg
in die voorwoord tot Makgoba se boek:

"The author of this book was one of the major combatants in this fascinating
conflict. One matter that is clear from this account of the Makgoba Affair
is that, in 1995, the liberal establishment understood this as clearly as
did the Afrikaner nationalist establishment that had been defeated in 1994,
that those who have no power cannot challenge those who exercise power."
Aldus Thabo Mbeki se siening van die Wits (waarheids)konflik

Professor Makgoba is tans die President van die Suid Afrikaanse Mediese
Navorsingsraad.

In die Noordelike Provinsie boer Piet Viviers. Volgens sy siening van die
waarheid moet die grensdrade van sy privaat eiendom (sy plaas) eerbiedig
word, want hy het 'n ooreenkoms om na te kom met die bankbestuurder wat
verwag dat hy winsgewend sal boer op sy plaas.

By herhaling word Piet Viviers se grensdrade geknip en die beeste van die
aangrensende gemeenskap in sy gesaaides ingejaag, tot groot finansiële
verlies vir Piet. Die local police commander lag vir Piet se "ignorance"
want almal se beeste wei op almal se grond. Piet het al by herhaling gaan
kla, maar die local police commander trek net sy skouers op.

Op 'n dag is daar weer vreemde beeste tussen Piet se gesaaides (groente) wat
hy ten duurste aangeplant het. Piet besluit om beslag te lê op die vreemde
beeste. Die eienaar kom eis sy beeste terug en Piet dring aan op vergoeding
vir die skade wat aangerig is. Die eienaar van die beeste weier om te betaal
en Piet weier om die beeste terug te gee aan die eienaar. Die eienaar van
die beeste, met die samewerking van die plaaslike gemeenskap, die local
police commander en SABC-TV, mobiliseer teen Piet Viviers.

'n Taakmag van ongeveer dertien staatsvoertuie, polisieversterkings uit
naburige distrikte, 'n horde opruiende plaaslike inwoners uit die
aangrensende gemeenskap en 'n SABC-TV span ruk op na Piet se plaas. Die
local police commander probeer Piet op sy plaas arresteer maar Piet Viviers
glo aan sy waarheid en verset hom teen die arrestasie. Die SABC-TV span is
verheug oor die aksie en Piet word sonder enige verduideliking met geweld
deur lede van die plaaslike gemeenskap en die polisie gearresteer (sy
verloofde probeer nog keer maar sonder sukses).

Met Piet agter in die vangwa stof die local police commander sy hande af en
verklaar trots die waarheid waaraan hy glo op SABC-TV naamlik: "Nobody is
above the law." (Behalwe diegene wat die drade knip en die beeste in Piet se
lande ingejaag het.) Of het die local police commander eintlik maar net
probeer se dat "... those who have no power cannot challenge those who
exercise power."

Piet Viviers het alles probeer om vooruit te boer. Die hoe ge�lektrifiseerde
heinings en hekke rondom sy plaaswoning getuig van die omstandighede
waaronder hy probeer boer het. Nou is Piet Viviers op SABC-TV
gekriminaliseer, nog erger, die waarheid waaraan hy geglo het (om in vrede
op sy eie grond te boer) is ook gekriminaliseer.

Piet se gewelddadige arrestasie en sy verset teen sy arrestasie (die Staat)
kan maklik versimboliseer word en aan hom martelaarstatus verleen. Trouens,
daar kan seker nou gevra word of dit 'n demokratiese reg is om jou te verset
teen die Staat?

Gaan ons toenemend die resultaat van wen en verloor-waarhede sien in die
toekoms? Die huidige Nasionale Moratorium op misdaadstatistiek, pogings deur
die Regering om regter William Heath te diskrediteer en op 'n syspoor uit te
rangeer ... wat is volgende? Die wen-waarheid volgens Thabo Mbeki ( ...
those who have no power can not challenge those who exercise power).

Klasvaakie
Re: Wen Waarhede en Verloor waarhede [boodskap #38370 is 'n antwoord op boodskap #38368] Wo, 17 Januarie 2001 10:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DARKANGEL  is tans af-lyn  DARKANGEL
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
"> Met Piet agter in die vangwa stof die local police commander sy hande af
en
> verklaar trots die waarheid waaraan hy glo op SABC-TV naamlik: "Nobody is
> above the law." (Behalwe diegene wat die drade knip en die beeste in Piet se
> lande ingejaag het.) Of het die local police commander eintlik maar net
> probeer se dat "... those who have no power cannot challenge those who
> exercise power."
>
> Piet Viviers het alles probeer om vooruit te boer. Die hoe ge�lektrifiseerde
> heinings en hekke rondom sy plaaswoning getuig van die omstandighede
> waaronder hy probeer boer het. Nou is Piet Viviers op SABC-TV
> gekriminaliseer, nog erger, die waarheid waaraan hy geglo het (om in vrede
> op sy eie grond te boer) is ook gekriminaliseer.
>
> Piet se gewelddadige arrestasie en sy verset teen sy arrestasie (die Staat)
> kan maklik versimboliseer word en aan hom martelaarstatus verleen. Trouens,
> daar kan seker nou gevra word of dit 'n demokratiese reg is om jou te verset
> teen die Staat?
>
> Gaan ons toenemend die resultaat van wen en verloor-waarhede sien in die
> toekoms? Die huidige Nasionale Moratorium op misdaadstatistiek, pogings deur
> die Regering om regter William Heath te diskrediteer en op 'n syspoor uit te
> rangeer ... wat is volgende? Die wen-waarheid volgens Thabo Mbeki ( ...
> those who have no power can not challenge those who exercise power).
>
> Klasvaakie

Piet het darem los gekom want hy het die plaaslike landdros in kennis gestel
en deur die regte kanale gewerk, ek sou net graag wou sien dat die SABC die
storie opgevolg het, maar hulle het nou nog nie.

DA

-Black is beautiful, but white is clean -
Goddank ek is ten minste blank, voort voort in Parow Noord - Koos Kombuis -
Doos van Belville -Oos
Re: Wen Waarhede en Verloor waarhede [boodskap #38372 is 'n antwoord op boodskap #38370] Wo, 17 Januarie 2001 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lous  is tans af-lyn  lous
Boodskappe: 124
Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
DARKANGEL wrote:
>
>
> Piet het darem los gekom want hy het die plaaslike landdros in kennis gestel
> en deur die regte kanale gewerk, ek sou net graag wou sien dat die SABC die
> storie opgevolg het, maar hulle het nou nog nie.
>
> DA

Moet nou nie stupid wees nie - al is Piet as reg bewys - die polisie,
die SABC etc. as verkeerd bly ou Piet steeds wit ...
Re: Wen Waarhede en Verloor waarhede [boodskap #38410 is 'n antwoord op boodskap #38368] Vr, 19 Januarie 2001 05:11 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ongelukkig ja Julian. Hierdie is Afrika en word toenemend so. Dit het 'n
keersy. Ek kan jou belowe na die Babila-moord slaap elke (ja, elke)
Afrika-leier elke aand meer onrustig. Sodoende sal die warheid, hopelik,
uiteindelik, tot hulle deurdring.

"Julian" skryf in boodskap news:3a6551d4@clear.net.nz...
> 15 Januarie 2001
>
> WEN-WAARHEDE EN VERLOOR-WAARHEDE ...
>
> Die welstand van 'n land kan beoordeel word deur te fokus op die verskil
> tussen dit wat op papier staan (die grondwet) en dit wat in die gemeenskap
> gebeur (toegegee daar is grondwette en grondwette).
>
> Max du Preez skryf in die Cape Argus van Donderdag 4 Januarie 2001 as volg:
>
>
> "A friend of mine, a 34-year old married man with two children was violently
> forced last month to attend a traditional Basotho initiation school simply
> because he did not go when he was a youngster."
> Max tree dadelik op:
>
>
> "... I immediately contacted the local police commander. The inspector was
> very courteous, but laughed off my insistence that my friend be freed from
> the custody of self-appointed older men. When I told him that we have a Bill
> of Rights that entitled my friend to a choice in the matter, he laughed long
> and hard at my ignorance."
> Die local police commander deel toe die waarheid waarin hy glo met Max as
> volg:
>
>
> "The Bill of Rights is for the cities. This man is a Mosotho. This is a
> tribal matter. The Bill of Rights does not apply here."
> Die resultaat van hierdie waarheid waaraan die local police commander glo
> beskryf Max as volg:
>
>
> "My friend came out of the school on New Year's Day. He is thin and carries
> several scars. He told me of daily savage beatings by older men ... had to
> sleep in the open for a month ... were humiliated and manhandled for 18
> hours a day."
> In 1995 het 'n tragiese konflik homself uitgewoed in die kantore,
> wandelgange en raadsale van Wits. In wese het hierdie konflik ook gehandel
> oor die waarheid, die waarheid rakende die inhoud van Professor MW Makgoba
> se CV. Die uiteinde van hierdie konflik het twee waarhede opgelewer naamlik
> die wen- waarheid van Professor Makgoba en sy ondersteuners en die
> verloor-waarheid van Professor van Onselen en sy twaalf kollegas.
>
> Die verliese aan die verloorkant was aansienlik. Makgoba beskryf dit as volg
> in sy boek:
>
>
> "The legal guru, Professor Etienne Mureinik commited suicide ... the anchor,
> Professor van Onselen suffered a major heart attack ... and is reported to
> be unsettled and looking for employment overseas ... Prof. Dugat the Dean of
> Commerce was hospitalised for stress-related heart problems ... Prof. Ron
> Carter the Dean of Students has divorced and resigned from Wits ... The Dean
> of Management, Prof. Yeomans, and the Dean of Science, Prof. Crewe, have
> resigned from Wits while the rest of the gang cannot wait to get away
> somewhere."
> Thabo Mbeki verwoord sy vertolking van hierdie (waarheids-)konflik as volg
> in die voorwoord tot Makgoba se boek:
>
>
> "The author of this book was one of the major combatants in this fascinating
> conflict. One matter that is clear from this account of the Makgoba Affair
> is that, in 1995, the liberal establishment understood this as clearly as
> did the Afrikaner nationalist establishment that had been defeated in 1994,
> that those who have no power cannot challenge those who exercise power."
> Aldus Thabo Mbeki se siening van die Wits (waarheids)konflik
>
> Professor Makgoba is tans die President van die Suid Afrikaanse Mediese
> Navorsingsraad.
>
> In die Noordelike Provinsie boer Piet Viviers. Volgens sy siening van die
> waarheid moet die grensdrade van sy privaat eiendom (sy plaas) eerbiedig
> word, want hy het 'n ooreenkoms om na te kom met die bankbestuurder wat
> verwag dat hy winsgewend sal boer op sy plaas.
>
> By herhaling word Piet Viviers se grensdrade geknip en die beeste van die
> aangrensende gemeenskap in sy gesaaides ingejaag, tot groot finansiële
> verlies vir Piet. Die local police commander lag vir Piet se "ignorance"
> want almal se beeste wei op almal se grond. Piet het al by herhaling gaan
> kla, maar die local police commander trek net sy skouers op.
>
> Op 'n dag is daar weer vreemde beeste tussen Piet se gesaaides (groente) wat
> hy ten duurste aangeplant het. Piet besluit om beslag te lê op die vreemde
> beeste. Die eienaar kom eis sy beeste terug en Piet dring aan op vergoeding
> vir die skade wat aangerig is. Die eienaar van die beeste weier om te betaal
> en Piet weier om die beeste terug te gee aan die eienaar. Die eienaar van
> die beeste, met die samewerking van die plaaslike gemeenskap, die local
> police commander en SABC-TV, mobiliseer teen Piet Viviers.
>
> 'n Taakmag van ongeveer dertien staatsvoertuie, polisieversterkings uit
> naburige distrikte, 'n horde opruiende plaaslike inwoners uit die
> aangrensende gemeenskap en 'n SABC-TV span ruk op na Piet se plaas. Die
> local police commander probeer Piet op sy plaas arresteer maar Piet Viviers
> glo aan sy waarheid en verset hom teen die arrestasie. Die SABC-TV span is
> verheug oor die aksie en Piet word sonder enige verduideliking met geweld
> deur lede van die plaaslike gemeenskap en die polisie gearresteer (sy
> verloofde probeer nog keer maar sonder sukses).
>
> Met Piet agter in die vangwa stof die local police commander sy hande af en
> verklaar trots die waarheid waaraan hy glo op SABC-TV naamlik: "Nobody is
> above the law." (Behalwe diegene wat die drade knip en die beeste in Piet se
> lande ingejaag het.) Of het die local police commander eintlik maar net
> probeer se dat "... those who have no power cannot challenge those who
> exercise power."
>
> Piet Viviers het alles probeer om vooruit te boer. Die hoe ge�lektrifiseerde
> heinings en hekke rondom sy plaaswoning getuig van die omstandighede
> waaronder hy probeer boer het. Nou is Piet Viviers op SABC-TV
> gekriminaliseer, nog erger, die waarheid waaraan hy geglo het (om in vrede
> op sy eie grond te boer) is ook gekriminaliseer.
>
> Piet se gewelddadige arrestasie en sy verset teen sy arrestasie (die Staat)
> kan maklik versimboliseer word en aan hom martelaarstatus verleen. Trouens,
> daar kan seker nou gevra word of dit 'n demokratiese reg is om jou te verset
> teen die Staat?
>
> Gaan ons toenemend die resultaat van wen en verloor-waarhede sien in die
> toekoms? Die huidige Nasionale Moratorium op misdaadstatistiek, pogings deur
> die Regering om regter William Heath te diskrediteer en op 'n syspoor uit te
> rangeer ... wat is volgende? Die wen-waarheid volgens Thabo Mbeki ( ...
> those who have no power can not challenge those who exercise power).
>
> Klasvaakie
>
Vorige onderwerp: Re: Suid Afrika for email?
Volgende onderwerp: Stadige "PC"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 23:34:23 MGT 2024