Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Rasse Verhoudinge Inisiatief – Hersien
Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Rasse Verhoudinge Inisiatief – Hersien [boodskap #38359] Wo, 17 Januarie 2001 00:40 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet,
insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat deel neem aan die
Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die volgende:
Deursettingsvermoë en vasberadenheid. Die menige inisiatiewe geneem
deur President Thabo Mbeki, Staatsdepartemente en die Private Sektor,
ten bate van miv+/vigs navorsing in ons Paradys, en elders op die
Planeet. Holistiese benadering vir die rol van die immuun stelsel,
aangaande 'n geneesmiddel vir miv+/vigs. Miv+/vigs advertensie veldtog.
Verskaffing van miv+/vigs medisyne. Die Nuwe Jaar boodskap van
President Mbeki, vir die aanwysing na die pad vorentoe om suksesse te
verhoog vir die Afrika Eeu (Persoonlik interpreteer om die Millennium
van die Afrika Kontinent te wees.) Insluitend die menige bydraes wat
gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te ondersteun om
hulle doelwitte te bereik. Vir die Persone van ons Paradys, die Afrika
Kontinent, en elders op die Planeet. En nog baie meer. By voorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag die Media, veral joernaliste en nuus verslaggewers, in
die verskeie sektore, vanuit verskeie perspektiewe. Asook
ondersteunende Organisasies en Regerings in ons Paradys, en elders op
die Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Veral vir die volgende: Deursettingsvermoë en
vasberadenheid. Verskaffing van wye nuus dekking. Verskaffing van
informatiewe en vermaaklikheid programme en artikels in die gedrukte
media, asook TV en radio. Werk verskaffing geleenthede. Veelvolkige
vredes inisiatiewe. Beskikbaarheid van nuus media artikels op die
Internet. Ondersteuning aan Regerings verwagtinge vir bydraes gelewer
deur die media, vir reëls aangevra. Ondersteuning vir die diens hier
gelewer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer word aan die Afrika
en Suid Afrika Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, en
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. Vir
die Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet. En nog baie
meer. By voorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die vrede en voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, asemrowend te
verhoog.

Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Wil graag voorstel om ontmoetings te verhoog met Regerings, asook Mense
Regte organisasies, joernaliste en media personeel, in ons Paradys, en
elders op die Planeet. Om bewuswording aan die publiek te verhoog
aangaande suksesse bereik, en/of doelwitte bereik, aangaande om saam te
werk vir 'n beter toekoms. Veral wanneer verskillende groepe betrokke
is.

Bydraes kan ook deur die Media verhoog word, aangaande sosiale
medeverantwoordelik handelinge van individue, veral groepe, ongeag ras,
geslag, kleur, geloof, godsdiens, nasionaliteit. Asook gedetailleerde
stappe wat gevolg is om doelwitte te bereik, toesighouding benodig, die
rol wat geloof gespeel het, voordele deur lede ontvang as resultaat van
doelwitte wat bereik is, sinergistiese ondervindinge en resultate
bereik, individueel en vir die groep, wanneer doelwitte bereik is. In
ons Paradys, en elders op die Planeet. Om 'n meer gedetailleerde
verstaanbaarheid te verhoog aangaande voordele verkry in die toepassing
van die beginsels van "Kies reg - Ondersteun mekaar." Asook, van die
welbekende, en verhoogde stelling van 'n welbeminde President van die
VSA - Pres. J. F. Kennedy - "Dit is nie net wat jou land vir jou kan
doen nie - Maar ook wat jy vir jou land kan doen".

Die huidige rol van die Media kan ook verhoog word aangaande die
rapportering van huidige situasies, soos alreeds die geval is. Om
inligting aan die publiek te verhoog. Asook, om as basis aangewend te
word, om die kreatiewe, geleentheid denkende vermoë van deelnemers
tydens projekte in die bereiking van doelwitte te verhoog, veral
wanneer die kwaliteit van lewe verhoog word. Veral om die suksesvolle
voltooiing van projekte onderweg te verhoog.

Toekomstige beplande projekte kan ook verhoog word deur die Media.
Asook verwagte datums om doelwitte te bereik, waar beskikbaar.
Uitnodigings vir deelname kan ook verhoog word. Om die vinnige
voltooiing van projekte te verhoog. Asook om verhoogde voordele aan
deelnemers te verhoog.

Gereelde beriggewing kan ook verhoog word aangaande suksesse behaal in
die bestryding van miv+/vigs. Asook artikels aangaande bereikbare
doelwitte. Met die uitdruklike doel om die kwaliteit van lewe van
persone wat affekteer word, direk en/of indirek, te verhoog, in ons
Paradys, en elders op die Planeet.

Ontmoetings kan ook verhoog word aangaande die voorgestelde eed van
getrouheid vir ons Paradys. Asook, om die druk hiervan te verhoog in
die publiek asook voor/agter in skool handboeke. Om maklike verwysing
te verhoog.

Ontmoetings kan ook verhoog word aangaande die effektiewe en/of
toepaslike aanspreek vorms in ons Paradys, waar van toepassing. Om
voordelige rasse verhoudinge te verhoog.

Die ondertekening van kontrakte, en/of die opneem van video en/of band
opnames kan ook verhoog word, veral tydens indiensneming. Hoogstens
aangeraai, om afskrifte aan alle betrokke partye te verhoog. Asook die
berging van 'n addisionele kopie elders te verhoog. Om die hou van
wettige rekords te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke parte.

Die uitreiking van Regerings sertifikate kan ook verhoog word. Om die
gee van toestemming te verhoog, indien enigsins nodig, veral vir groot
projekte. En/of waar 'n groot aantal hulp bronne benodig word. Om
Regerings betrokkenheid om menige vlakke te verhoog. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Wette kan ook verhoog word aangaande deelname aan sosiale projekte. Om
die sekuriteit, beskerming, ens. te verhoog. Boetes kan ook verhoog
word, in die geval van vandalisme, indien enige gebeur, waar van
toepassing. Om die instandhouding van projekte wat onderneem word, te
verhoog.

Die gereelde hou en/of bywerk van 'n sentrale databasis kan ook verhoog
word. Veral vir verwysings doeleindes. Om meer suksesvolle projekte se
afhandeling vroeër te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Suksesse kan ook verhoog word deur die Media aan die Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet. Om ondersteunende handelinge vir
verhoogde sosiale deelname te verhoog in ons Paradys, en elders op die
Planeet.

Woord van waarskuwing: Hoogstens aangeraai, om hierdie bydrae te
interpreteer slegs as advies op die persoonlike vlak (buite die
internet, in die publieke/sosiale lewe). Die lewering van sosiale
bydraes d.m.v. die gebruik van nuusgroepe word definitief hoogstens
afgeraai. Om onaangename ondervindinge met die Internet Polisie, indien
enige, ten alle koste te vermy. Ten tye van blinde kolle, en/of ander
onverwagte omstandighede, indien enige. Hoogstens aangeraai, om
korrespondensie met die moderator van die betrokke nuusgroep te
verhoog, voordat deelname hier verhoog word, indien ooit. Om 'n rustige
nagrus te verhoog wanneer aan nuusgroepe deelgeneem word. Asook om
volgehoue kontak met die internet te verhoog, indien van toepassing.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral wanneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n
kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000 en/of net daarna.
President Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance
herhaal vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En
dit die sukses maak wat dit verdien om te wees. 'n Ekonomiese bloei
tydperk kan verwag word. Nadat gereedheid bereik is in die verband deur
die aanwys van 'n groen lig te lewer, soos aangevra. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:
Aanloklikheid vir die deelname aan sosiale projekte (hoogstens
aangeraai om van nuusgroepe af weg te bly) kan asemrowend verhoog word.
Deel van inligting gedurende sosiale projekte kan asemrowend verhoog
word.
Werksgeleenthede kan asemrowend verhoog word.
Benodighede vir goedere en dienste kan asemrowend verhoog word.
Korter voltooiing datums vir projekte kan asemrowend verhoog word.
Meer voordelige verhoudinge kan asemrowend verhoog word.
Verstaanbaarheid van die pad om gevolg te word om 'n meer vreedsame en
suksesvolle liberale demokratiese samelewing te skep kan asemrowend
verhoog word.
Deel van asemrowende suksesse bereik in die toepassing van wel bekende
beginsels kan asemrowend verhoog word.

Suksesse van die 2020 plan en daarna vir ons Paradys, en elders op die
Planeet, om vrede en voorspoed in die algemeen te verhoog, kan
asemrowend verhoog word.

Ekonomieë, en potensiële ekonomieë kan asemrowend verhoog word.
Vrede en voorspoed kan asemrowend verhoog word.
Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig bevoordeel.
Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe
neem.
Die Planetêre Renaissance kan 'n kwantum sprong vorentoe neem.
En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.

Kommentaar:
Wil graag openlike verklaring verhoog, aangaande die vorming van
vriendskappe en/of verhoudinge - tydelik en/of permanent - deur persone
van verskillende agtergronde, oorsprong, ens. Dat dit hier openlik
ondersteun word. Om die regverdigheid te verhoog aan alle kliënte wat
hier ondersteun word. Asook, om suksesse hier behaal te verhoog.
(Hierdie bydrae is gekies as die beste tyd om hierdie stelling in te
sluit. Om ondersteuning te verhoog vir die onderskrif van menige
bydraes wat hier gelewer word.)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in 'n
beter wêreld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep vir die 21e Eeu
d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Een vir almal en Almal vir
een. Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep
waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding.

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol Vorentoe, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil.

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier geuiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word nou al aangeteken daarvoor. Vergewe
asb.

(Hierdie bydrae is die ondertekening dat die reisiger is ernstig oor
geld.)
Re: Toekoms Advies vir: Meer Effektiewe Rasse Verhoudinge Inisiatief – Hersien [boodskap #38442 is 'n antwoord op boodskap #38359] Vr, 19 Januarie 2001 20:27 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article <942plp$n7j$1...@nnrp1.deja.com>, reisiger <reis...@hotmail.com> wrote:

> Die gereelde hou en/of bywerk van 'n sentrale databasis kan ook
> verhoog
> word. Veral vir verwysings doeleindes. Om meer suksesvolle projekte se
> afhandeling vroeër te verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Heg asb. aan...

Bydraes kan ook verhoog word in Politieke Party mondstukke, waar die
kwantiteit en/of kwaliteit van lewe verhoog kan word. Asook, om
uitnodigings aan lede, en/of debattering te verhoog deur lede aangaande
die beste pad om gevolg te word vir die suksesvolle voltooiing van
projekte te verhoog. Om publieke deelname aan sosiale projekte
verhoog. Ten voordeel van alle betrokke partye.

Verslaggewing kan ook verhoog word in die verband. Om bewuswording te
verhoog aangaande die status van projekte. Asook die beste toekomstige
pad om gevolg te word vir vinnige voltooiing van projekte. Met die
uitdruklike doel om die kwaliteit van lewe te verhoog. Ten voordeel van
alle betrokke partye.

Die reisiger skryf...

> Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge:

Heg asb. aan...

Die beginsel van konsultasie politiek aan Regerings Instansies kan
asemrowend verhoog word.
Die maak van aanpassings om die kwantiteit en kwaliteit van lewe te
verhoog vir alle betrokke partye kan asemrowend verhoog word.
Groter publieke deelname op verskeie vlakke kan asemrowend verhoog word.
Sosiale bewuswording deur lede van die publiek kan asemrowend verhoog
word.
Groter aantrekkingskrag om aan besluitnemings prosesse deel te neem,
kan asemrowend verhoog word.
Regerings ondersteuning kan asemrowend verhoog word.

En 'n beter lewe kan vir almal geskep word.
Vorige onderwerp: Stadige "PC"
Volgende onderwerp: Alles in een
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:11:44 MGT 2024