wat gaan aan in die VSA [boodskap #4434] |
Fri, 24 March 2006 01:54 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit lyk of daar 'n grootskaalse rebellie teen George
Bush is, nie soseer van die mank Demokrate nie,
maar van uit Republikeinse geledere. Meeste van
die konserwatiewe guru's lyk dit het teen hom gedraai.
Ook geen wonder nie, want hy spandeer geld soos
water, maak die federale burokrasie groter en groter,
en vernietig die goeie naam van die Amerikaner op
die internasionale toneel.
Gloudina
|
|
|
Re: wat gaan aan in die VSA [boodskap #4436 is 'n antwoord op boodskap #4434] |
Fri, 24 March 2006 03:33 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ekke dink die politici wat hom ondersteun (het) besef dat die kanse van
die Republikeine om weer 'n verkiesing te wen, besig is om te taan. En
soos swermvoels (wat 'n kompliment aan politici) trek hulle voort...
|
|
|
Re: wat gaan aan in die VSA [boodskap #4440 is 'n antwoord op boodskap #4434] |
Fri, 24 March 2006 09:41 |
Basjan
Boodskappe: 71 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
wrote in message
news:1143165282.331555.300090@i40g2000cwc.googlegroups.com.. .
> Dit lyk of daar 'n grootskaalse rebellie teen George
> Bush is, nie soseer van die mank Demokrate nie,
> maar van uit Republikeinse geledere. Meeste van
> die konserwatiewe guru's lyk dit het teen hom gedraai.
> Ook geen wonder nie, want hy spandeer geld soos
> water, maak die federale burokrasie groter en groter,
> en vernietig die goeie naam van die Amerikaner op
> die internasionale toneel.
>
> Gloudina
Mooi artikel in Newsweek hieroor, waar hulle sê die bevraagtekening en twis
binne die party begin uiteindelik, wel, soos die Demokrate lyk!
Basjan
|
|
|
Re: wat gaan aan in die VSA [boodskap #4445 is 'n antwoord op boodskap #4436] |
Fri, 24 March 2006 12:47 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jonas skryf
> Ekke dink die politici wat hom ondersteun (het) besef dat die kanse van
> die Republikeine om weer 'n verkiesing te wen, besig is om te taan.
John McCain is nog baie populer, en ek is
van mening dat as hy in 08 homself as
kandidaat aanbied, hy nog 'n goeie kans het
om president te word.
Gloudina
|
|
|
Re: wat gaan aan in die VSA [boodskap #4446 is 'n antwoord op boodskap #4440] |
Fri, 24 March 2006 12:58 |
bouer
Boodskappe: 4795 Geregistreer: December 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Basjan skryf
> Mooi artikel in Newsweek hieroor, waar hulle sê die bevraagtekening en twis
> binne die party begin uiteindelik, wel, soos die Demokrate lyk!
Dit lyk asof daar na 'n anti-war beweging in die
VSA is, self onder die Republikeine. Maar vir my
as Kanadees is dit duidelik dat mense soos
Dick Cheney dinge presies het soos hy dit wil
hê. Die military industrial complex waarteen
Eisenhower ( 'n Republikein) destyds gewaarsku
het, maak biljoene der biljoene nie net deur
wapens te verskaf vir die stryd nie, maar ook
om die troepe in Irak en buurstate te voed. Wat
gee hulle om vir die duisende Amerikaners wat
sneuwel, en die tien duisende Irakies wat nou
in die strate sterf. Solank hulle sakke net vet
word hier in Noord-Amerika.
Gloudina
|
|
|