Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nie net na die liggaam
Nie net na die liggaam [boodskap #26031] |
Wo, 08 September 1999 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Iteressante verslag wat demonstreer dat die oervolke van Noord-Amerika nie
net na die liggaam uitgemoor en in hul getalle beperk is nie (referaat by
die 1996 world conference on literary):
From the 1880s to the 1960s, the U.S. government imposed a fierce
English-only policy on Navajo and other indigenous students in an attempt to
"blot out . . . . barbarous dialects" (Atkins 1887). Stories abound of young
children being kidnapped from their homes and taken by Indian agents in
horse and wagon to the boarding schools. There, students faced militaristic
discipline, manual labor, instruction in a trade, and abusive treatment for
'reverting' to the mother tongue (Medicine 1982: 399). Dick recalls:
"We were punished and abused for speaking our native language . . . . If we
were caught speaking Navajo, the dormitory matrons gave us chores like
scrubbing and waxing the floors, or they slapped our hands with rulers. Some
students had their mouths 'washed' with yellow bar soap. Thankfully I never
experienced this last punishment" (Dick and McCarty in press).
Experiences such as these left a residue of shame and ambiguity about
Navajo, inhibiting many parents from passing it on to their children. In
combination with the sociocultural changes noted earlier, the net effect was
to redefine language attitudes and thereby alter language choices in the
home. One Navajo teacher explains this, citing her own internalized belief
that "our language is second best" (Dick & McCarty in press).
Only recently have the federal policies informing such school-based
practices been replaced by policies intended to encourage the meaningful
incorporation of indigenous languages and cultural knowledge into school
curricula. Within the 1960s Civil Rights reforms and a new federal policy of
tribal self-determination, Navajo community-controlled schools emerged as a
primary demonstration of resistance to forced assimilation. Governed by
locally elected, indigenous leaders, community-controlled schools have been
at the forefront of American Indian bilingual education and a growing
movement to stabilize and revitalize indigenous languages and cultures.
|
|
|
Re: Nie net na die liggaam [boodskap #26189 is 'n antwoord op boodskap #26031] |
So, 12 September 1999 00:00 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article
, "PAT"
wrote:
> Ja Reisiger, mens noem hulle nie meer Indiane nie, dis
> glo polities inkorrek. Die Engelse terme is Native
> American, maar ek weet nie wat dit in Afrikaans is nie.
>
> Daar is sekere van die stamme wat goed geldmaak
> uit casino's, maar die oorgrote meerderheid van
> hulle is ekonomies geknel, en het reuse probleme
> met o.a. alkoholisme en werkloosheid. Die casinobase
> verdeel nie die winste regverdig nie, en as dit nie vir
> die regering was nie, was van hulle in dire straits.
>
> Mens kan hulle tog bewonder vir hulle herkoms en
> hoe hulle, met baie moeite, tog hulle kultuur in n mate
> behou. Ek het hoë agting vir hulle familie en gesinsstruktuur,
> en hulle trotse tradisies. Ek ken net eintlik die Cherokees,
> weet nie veel van die ander af nie.
>
> Pat
>
> reisiger wrote in article
> ...
>> In article , "Leendert van
>> Oostrum" wrote:
>>> Iteressante verslag wat demonstreer dat die oervolke
van
>> Noord-Amerika
>>
>>
>> In Florida, in die VSA is Indiane vandag finansieel redelik
>> bedeeld. Kan nie goed onthou nie, maar dit het iets met
>> casino's te doen. 'n Baie vriendelike en behulpsame Indiaan
>> taxi drywer het 'n mens daarvan ingelig. Weet iemand
>> iets hiervan. Oppas vir die alligators.
>>
>>
>> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's
> Discussion Network *
>> The fastest and easiest way to search and participate in
> Usenet - Free!
>>
>
Weet self nie veel nie. Van hulle kry toelaes van die
Regering af. Die groep wat by die Niagara Falls bly, het
'n skilpad koepel langs die valle, verkoop tradisionele
ware en klere, en hou danse, wat toeriste insluit. Die
koepel is 'n fees om te besoek. Dit is aan die VSA kant van
die valle. Langsaan is 'n museum, en oorkant dit is 'n
hysbak waarmee 'n mens na onder ry, en langs die river
oploop tot onder die valle.
|
|
|
Re: Nie net na die liggaam [boodskap #26190 is 'n antwoord op boodskap #26031] |
So, 12 September 1999 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
reisiger wrote:
> . Langsaan is 'n museum, en oorkant dit is 'n
> hysbak waarmee 'n mens na onder ry, en langs die river
> oploop tot onder die valle.
>
En as mens gelukkig is en dis 'n sonskyndag en jy staan op
die regte plek en die son is op die regte plek, dan sien jy
'n koeel ronde reenboog. Die enigste ander keer wat ek
dit nog gesien het, was regvoor 'n woonstelblok in
Pretoria.
Gloudina
|
|
|
Re: Nie net na die liggaam [boodskap #26191 is 'n antwoord op boodskap #26031] |
So, 12 September 1999 00:00 |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja Reisiger, mens noem hulle nie meer Indiane nie, dis
glo polities inkorrek. Die Engelse terme is Native
American, maar ek weet nie wat dit in Afrikaans is nie.
Daar is sekere van die stamme wat goed geldmaak
uit casino's, maar die oorgrote meerderheid van
hulle is ekonomies geknel, en het reuse probleme
met o.a. alkoholisme en werkloosheid. Die casinobase
verdeel nie die winste regverdig nie, en as dit nie vir
die regering was nie, was van hulle in dire straits.
Mens kan hulle tog bewonder vir hulle herkoms en
hoe hulle, met baie moeite, tog hulle kultuur in n mate
behou. Ek het hoë agting vir hulle familie en gesinsstruktuur,
en hulle trotse tradisies. Ek ken net eintlik die Cherokees,
weet nie veel van die ander af nie.
Pat
reisiger wrote in article
...
> In article , "Leendert van
> Oostrum" wrote:
>> Iteressante verslag wat demonstreer dat die oervolke van
> Noord-Amerika
>
>
> In Florida, in die VSA is Indiane vandag finansieel redelik
> bedeeld. Kan nie goed onthou nie, maar dit het iets met
> casino's te doen. 'n Baie vriendelike en behulpsame Indiaan
> taxi drywer het 'n mens daarvan ingelig. Weet iemand
> iets hiervan. Oppas vir die alligators.
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's
Discussion Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
|
|
|
Re: Nie net na die liggaam [boodskap #26192 is 'n antwoord op boodskap #26031] |
So, 12 September 1999 00:00 |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , "Leendert van
Oostrum" wrote:
> Iteressante verslag wat demonstreer dat die oervolke van
Noord-Amerika
In Florida, in die VSA is Indiane vandag finansieel redelik
bedeeld. Kan nie goed onthou nie, maar dit het iets met
casino's te doen. 'n Baie vriendelike en behulpsame Indiaan
taxi drywer het 'n mens daarvan ingelig. Weet iemand
iets hiervan. Oppas vir die alligators.
|
|
|
Re: Nie net na die liggaam [boodskap #26242 is 'n antwoord op boodskap #26031] |
Ma, 13 September 1999 00:00 |
Thys de Wet
Boodskappe: 211 Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En gee jy een tree na links dan reën jy papnat!
Het dit ook al so ervaar, die ronde reenboog! Kandese kant. En as boerkind
uit die Overbergse reëns waar water 'n skaars (dikwels brakkerig) was, dan
hang jou mond sommer oop vir al dié waters. En dis so helder! Maar dan bly
die kaapse bergwater nog die lekkerste om jou dors te les. Veral die
fonteintjie aan Franschhoek se kant van Franschhoekpas! Wie weet van hom?
Dop uit Bolanders!
Gloudina het binêr deurgekom met die elektromiese mikstok saam:
> En as mens gelukkig is en dis 'n sonskyndag en jy staan op
> die regte plek en die son is op die regte plek, dan sien jy
> 'n koeel ronde reenboog.
|
|
|
Re: Nie net na die liggaam [boodskap #26277 is 'n antwoord op boodskap #26031] |
Di, 14 September 1999 00:00 |
Shannon
Boodskappe: 220 Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Thys de Wet wrote in message ...
> En gee jy een tree na links dan reën jy papnat!
>
..en 'n dubbele r�enboog? Het jare gelede in Suidwes een gesien wat lyk
asof hy net net- oorgaan in 'n derde een. Ja, hier in die stad sien ons
dikwels nie meer 'n reënboog raak nie, te besig om te jaag van die een plek
na die ander. En dan is dit weer jou kind langs jou wat jou wys op die mooi
om jou...
dit herinner my, daar is 'n kiewiet-paar wat reg langs ons gebou al vir 'n
paar weke op 'n nes sit so 5 meter van die venster af. Vanoggend hang ons
almal nuuskierig by die venster rond om na die twee wolletjies te kyk wat
intussen uitgebroei het. Hulle waag dit net so 'n handlengte van die nes af
met ma en pa wat 'n wakende oog oor hulle hou.
> Gloudina het bin�r deurgekom met die elektromiese mikstok saam:
>> En as mens gelukkig is en dis 'n sonskyndag en jy staan op
>> die regte plek en die son is op die regte plek, dan sien jy
>> 'n koeel ronde reenboog.
>
|
|
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Sa Nov 23 16:45:25 MGT 2024
|