Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » afrikaans
afrikaans [boodskap #26257] Ma, 13 September 1999 00:00
sebastian patscheck  is tans af-lyn  sebastian patscheck
Boodskappe: 1
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Sorry I don´t speak afrikaans,
could you tell me in which area of your country you speak afrikaans, which language you speak in Cape Town?
Thank you very much.
Sebastian, Germany
Kwarantyn schrieb in Nachricht ...
Ons kuier gisteraand met vriende. Hulle het (soos ons) familie en vriende in die vaderland. Toe hoor ons dat hulle familie wat in Johannesburg woon, glo so kla oor die verkeersligte in Johannesburg, wat nie werk nie. Glo (te verstane, as dit waar is) erg frustrerend. Is dit waar? Het die situasie so verswak dat selfs die verkeersligte nou nie meer werk nie?

Dis ook maar erg om op die Internetkoerante te lees hoe die Afrikaspele gebuk gaan onder probleme - die mediageriewe wat swak is/was, die werk wat nie beryds klaar was nie, die 600 kinders met voedselvergigtiging en so aan. Selfs Beeld praat telkens van "nog probleme" - is dit alles regtig so erg?

As jy so ver weg is, en aangewese is op nuusberigte (!) en hoorsê, wil jy juis nie hoor dit gaan sleg nie!

Vertel bietjie - objektief, asseblief - hoe dit regtig daar gaan.

Groetnis

Henry
Vorige onderwerp: Re: Landsreis gehad
Volgende onderwerp: Nie net na die liggaam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 21:58:07 MGT 2024