Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Landsreis gehad
Re: Landsreis gehad [boodskap #26220] Ma, 13 September 1999 00:00
flappie  is tans af-lyn  flappie
Boodskappe: 27
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
"Thys de Wet" skryf...
Somerset Wes, SirLowry'spas, Caledon.

Langhoogte, Botrivier, Vyeboom, Victoriapiek en Sneeupiek
Villiersdorp, Blokkop!
Greyton, toe Genadendal.
Zonderendrivier en Riviersonderend.
Stormsvlei, Trappieshoogtepas, Bonnievale, Robertson.

McGregor.

Baviaansberg, Agterkliphoogte.
Le Chasseur, Scherpenheuvel.
Regte 'worcesterkarroo'
Theewaterskloofdam
Franschhoekpas, Pniël, Helshoogtepas, Sommerset Wes.

Ai, ai ai. Watter wonderlike name! So aaneengestrengel
klink dit byna soos 'n gedig. En watter rykdom van kultuur
en geskiedenis is nie daarin vervat nie. Engelse name,
Skots, Afrikaanse name - onvertaalbaar! , Hollands en Frans.

Dankie vir die stukkie.

Gegroet uit die land van die Quakers.

Henry

Vorige onderwerp: Die Louis Luyt saak se uitspraak
Volgende onderwerp: afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 20:58:40 MGT 2024