Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afdraai
afdraai [boodskap #153415] Sa., 31 Oktober 2026 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27012
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
afdraai
Afbreking: af•draai
Samestelling: af + draai


Werkwoord: draai af, afdraai
Verlede tyd: het afgedraai
Teenwoordige deelwoord: afdraaiend, afdraaiende
Verlede deelwoord: afgedraaide

Betekenis:
• Om iets te los te maak of te verwyder deur dit te draai.
• Om na die onderkant te draai.
• Om van 'n rigting af te wyk; koers verander.

Gebruik:
• Hy draai die bottel se prop af.
• Sy het die radio afgedraai.
• Moenie by die verkeerde afrit afdraai nie.

Sinoniem:
• afhaal
• afskroef
• afswaai
• afwyk
• uitdraai
• wegdraai

Afgelei:
• afdraaiing

Vertaling:
Engels: to turn lose, unscrew; to turn down; to turn away, deviate
Nederlands: afdraaien


Selfstandige naamwoord: afdraai
Meervoud: afdraaie

Betekenis:
• 'n Plek waar 'n pad van 'n ander pad aftak.

Gebruik:
• Neem die tweede afdraai ná die verkeerslig.

Sinoniem:
• afrit

Afgelei:
• afdraaipad

Vertaling:
Engels: turn-off
Nederlands: afslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kolpunt
Volgende onderwerp: afrit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Nov. 03 11:35:53 UTC 2026