Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afrit
afrit [boodskap #153416] Sa., 31 Oktober 2026 10:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27020
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
afrit
Afbreking: af•rit
Samestelling: af + rit


Selfstandige naamwoord: afrit
Meervoud: afritte

Betekenis:
• 'n Pad wat van 'n groter pad afdraai.

Gebruik:
• Neem die volgende afrit aan die linkerkant om by die winkelsentrum uit te kom.

Sinoniem:
• afdraai
• uitgang

Antoniem:
• oprit

Vertaling:
Engels: exit, exit ramp, slip road
Nederlands: afrit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afdraai
Volgende onderwerp: drukoplaag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 04 09:33:19 UTC 2026