Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drukoplaag
drukoplaag [boodskap #153417] Sa., 31 Oktober 2026 10:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 27025
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
drukoplaag
Afbreking: druk•op•laag
Samestelling: druk + oplaag


Selfstandige naamwoord: drukoplaag
Meervoud: drukoplae

Betekenis:
• Die aantal afdrukke/eksemplare van 'n publikasie of ander drukwerk wat op 'n slag gedruk word.

Gebruik:
• Die eerste drukoplaag van die boek was binne enkele weke uitverkoop.

Sinoniem:
• oplaag

Vertaling:
Engels: print run, circulation
Nederlands: oplage, drukoplage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afrit
Volgende onderwerp: voortsleep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Nov. 04 16:49:51 UTC 2026