| kolpunt [boodskap #153414] |
Sa., 31 Oktober 2026 09:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 27020 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kolpunt
Afbreking: kol•punt
Samestelling: kol + punt
Selfstandige naamwoord: kolpunt
Meervoud: kolpunte
Verkleinwoord: kolpuntjie
Meervoud van verkleining: kolpuntjies
Betekenis:
• 'n Tipografiese teken (•) wat gebruik word om 'n item in 'n lys voor te stel.
Gebruik:
• Die inligting sal makliker lees as jy dit in kolpunte opbreek.
Sinoniem:
• koeël
• koeëlpunt
Vertaling:
Engels: bullet point, bullet
Nederlands: opsommingsteken, bullet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|