| planttyd [boodskap #153215] |
Sa., 10 Oktober 2026 16:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26830 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
planttyd
Afbreking: plant•tyd
Samestelling: plant + tyd
Selfstandige naamwoord: planttyd
Meervoud: planttye
Betekenis:
• Die tyd van die jaar wanneer plante geplant of sade gesaai word.
Gebruik:
• Die planttyd van mielies is gewoonlik tussen Oktober en Desember, aan die begin van die reënseisoen.
Sinoniem:
• plantseisoen
Verwant:
• groeityd
• oestyd
• ploegtyd
• saaityd
• strooptyd
Vertaling:
Engels: planting time, planting season
Nederlands: planttijd, plantseizoen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|