Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voedselsekuriteit
voedselsekuriteit [boodskap #153214] Sa., 10 Oktober 2026 16:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
voedselsekuriteit
Afbreking: voed•sel•se•ku•ri•teit
Samestelling: voedsel + sekuriteit


Selfstandige naamwoord: voedselsekuriteit
Meervoud: –

Betekenis:
• Die mate waarin kos beskikbaar is en mense toegang tot veilige, voedsame voedsel het.

Gebruik:
• Klimaatsverandering kan 'n ernstige impak op water- en voedselsekuriteit hê.

Sinoniem:
• voedselsekerheid

Antoniem:
• voedselonsekerheid

Vertaling:
Engels: food security
Nederlands: voedselzekerheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 11 Oktober 2026 06:41]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: parkade
Volgende onderwerp: planttyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Okt. 14 06:46:47 UTC 2026