| tjoklit [boodskap #153216] |
So., 11 Oktober 2026 07:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26824 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
tjoklit
Afbreking: tjok•lit
Selfstandige naamwoord: tjoklit
Meervoud: tjoklits
Verkleinwoord: tjoklitjie
Meervoud van verkleining: tjoklitjies
Betekenis:
• (informeel) Sjokolade; 'n lekkerny van kakao, suiker en melk.
Gebruik:
• Omdat die kinders soet was, het hulle elkeen 'n tjoklit gekry.
Sinoniem:
• sjokolade
Vertaling:
Engels: chocolate
Nederlands: chocolade
Nota:
• Die woord "tjoklit" kom in die geselstaal voor, maar is nie 'n goeie woord vir jou opstel of om jou Afrikaanse onderwyser te beïndruk nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 12 Oktober 2026 06:27] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|