| soetigheid [boodskap #153217] |
So., 11 Oktober 2026 07:57 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26824 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
soetigheid
Afbreking: soe•tig•heid
Samestelling: soet + -ig + -heid
Selfstandige naamwoord: soetigheid
Meervoud: soetighede
Verkleinwoord: soetigheidjie
Meervoud van verkleining: soetigheidjies
Betekenis:
• Voedsel met 'n soet smaak, soos nagereg, lekkers of sjokolade.
Gebruik:
• Ná ete was ons lus vir 'n soetigheid.
• Dis van al die soetighede wat sy lyk soos sy lyk!
Sinoniem:
• lekkerny
• smulgoed
• soetware
Vertaling:
Engels: sweet treat, confectionery
Nederlands: zoetigheid, snoepgoed
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 12 Oktober 2026 13:08] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|