| huisslang [boodskap #153070] |
Ma., 28 September 2026 14:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26661 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
huisslang
Afbreking: huis•slang
Samestelling: huis + slang
Selfstandige naamwoord: huisslang
Meervoud: huisslange
Verkleinwoord: huisslangetjie
Meervoud van verkleining: huisslangetjies
Betekenis:
• 'n Nie-giftige wurgslang wat dikwels in of naby menslike nedersettings aangetref word, genus Lamprophis.
Gebruik:
• Die huisslang se voorliefde vir muise en rotte maak hulle nuttig vir die mens.
Hiponiem:
• aurorahuisslang
• bruin huisslang
• Fisk se huisslang
• geelpenshuisslang
Vertaling:
Engels: house snake
Nederlands: huisslang
Xhosa: inkwakhwa
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|