Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sosiohidrologie
sosiohidrologie [boodskap #153071] Ma., 28 September 2026 16:19
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26661
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
sosiohidrologie
Afbreking: so•si•o•hi•dro•lo•gie
Samestelling: sosio- + hidrologie


Selfstandige naamwoord: sosiohidrologie
Meervoud: –

Betekenis:
• Die studie van die wisselwerking tussen menslike samelewings en waterstelsels.

Gebruik:
• Sosiohidrologie ondersoek hoe mense waterbronne beïnvloed en hoe waterbeskikbaarheid mense se gedrag beïnvloed.

Hiperoniem:
• hidrologie

Afgelei:
• sosiohidrologies

Vertaling:
Engels: sociohydrology
Nederlands: sociohydrologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huisslang
Volgende onderwerp: sosiohidrologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 28 18:13:51 UTC 2026