Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » digtoe
digtoe [boodskap #152924] Wo., 16 September 2026 06:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26515
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
digtoe
Afbreking: dig•toe
Samestelling: dig + toe


Byvoeglike naamwoord: digtoe
Attributief: digtoe

Betekenis:
• Intensiewe vorm van toe: baie toe en dig geseël.

Gebruik:
• Die vensters en deure is digtoe.

Sinoniem:
• bottoe
• pottoe

Antoniem:
• wawyd oop

Vertaling:
Engels: tightly closed, firmly shut
Nederlands: potdicht, hermetisch gesloten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pottoe
Volgende onderwerp: spiernaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 16 08:08:45 UTC 2026