Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pottoe
pottoe [boodskap #152923] Wo., 16 September 2026 06:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26521
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
pottoe
Afbreking: pot•toe
Samestelling: pot + toe


Byvoeglike naamwoord: pottoe
Attributief: pottoe

Betekenis:
• Intensiewe vorm van toe: baie toe; so toe soos 'n pot se deksel.

Gebruik:
• Die kind se ore is pottoe.

Sinoniem:
• bottoe
• digtoe

Antoniem:
• wawyd oop

Vertaling:
Engels: tightly closed, sealed shut
Nederlands: potdicht, hermetisch gesloten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: risoom
Volgende onderwerp: digtoe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 16 16:27:58 UTC 2026