| digtoe [boodskap #152924] |
Wo., 16 September 2026 06:36 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26523 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
digtoe
Afbreking: dig•toe
Samestelling: dig + toe
Byvoeglike naamwoord: digtoe
Attributief: digtoe
Betekenis:
• Intensiewe vorm van toe: baie toe; dig geseël.
Gebruik:
• Die vensters en deure is digtoe.
Sinoniem:
• bottoe
• pottoe
Antoniem:
• wawyd oop
Vertaling:
Engels: tightly closed, firmly shut
Nederlands: potdicht, hermetisch gesloten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Do., 17 September 2026 09:09] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|