Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spiernaak
spiernaak [boodskap #152925] Wo., 16 September 2026 06:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26521
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
spiernaak
Afbreking: spier•naak
Samestelling: spier + naak


Byvoeglike naamwoord: spiernaak
Attributief: spiernaakte

Betekenis:
• Intensiewe vorm van naak: heeltemal kaal; sonder enige klere.

Gebruik:
• Hy het spiernaak in die water gespring.

Sinoniem:
• kaalbas
• moederkaal
• poedelkaal
• poedelnaak

Vertaling:
Engels: stark-naked, completely naked
Nederlands: spiernaakt, poedelnaakt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: digtoe
Volgende onderwerp: doodnaby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 16 16:28:00 UTC 2026