| vrekbang [boodskap #152694] |
Do., 27 Augustus 2026 07:10 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26284 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
vrekbang
Afbreking: vrek•bang
Samestelling: vrek + bang
Byvoeglike naamwoord: vrekbang
Attributief: vrekbang
Betekenis:
• Intensiewe vorm van bang: uiters bang en bevrees.
Gebruik:
• Die kinders was vrekbang vir die groot hond.
Sinoniem:
• haasbang
• hondbang
• doodsbang
• doodverskrik
• skytbang
Antoniem:
• dapper
• onbevrees
Vertaling:
Engels: very scared, extremely afraid
Nederlands: doodsbang, erg bang
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|