Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrekbang
vrekbang [boodskap #152694] Do., 27 Augustus 2026 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26284
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vrekbang
Afbreking: vrek•bang
Samestelling: vrek + bang


Byvoeglike naamwoord: vrekbang
Attributief: vrekbang

Betekenis:
• Intensiewe vorm van bang: uiters bang en bevrees.

Gebruik:
• Die kinders was vrekbang vir die groot hond.

Sinoniem:
• haasbang
• hondbang
• doodsbang
• doodverskrik
• skytbang

Antoniem:
• dapper
• onbevrees

Vertaling:
Engels: very scared, extremely afraid
Nederlands: doodsbang, erg bang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vroualleen
Volgende onderwerp: Afkortings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 27 08:40:55 UTC 2026