| vroualleen [boodskap #152693] |
Do., 27 Augustus 2026 06:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26521 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
vroualleen
Afbreking: vrou•al•leen
Samestelling: vrou + alleen
Byvoeglike naamwoord: vroualleen
Attributief: vroualleen
Betekenis:
• Intensiewe vorm van alleen: 'n vrou op haar eie en sonder enige hulp of bystand.
Gebruik:
• Sy het die boerdery vroualleen behartig.
Antoniem:
• manalleen
Vertaling:
Engels: alone, by herself
Nederlands: alleen, in haar eentje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|