| terminologies [boodskap #152607] |
Do., 20 Augustus 2026 14:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26209 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
terminologies
Afbreking: ter•mi•no•lo•gies
Samestelling: terminologie + -ies
Byvoeglike naamwoord: terminologies
Attributief: terminologiese
Betekenis:
• Met betrekking tot die tegniese terme van 'n bepaalde vakgebied.
Gebruik:
• Jy kan die onbekende terme in 'n terminologiese woordeboek opsoek.
Hiponiem:
• vakterminologies
Verwant:
• terminologie
• terminoloog
Afkorting:
• terminol.
Vertaling:
Engels: terminological
Nederlands: terminologisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|