Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terminologies
terminologies [boodskap #152607] Do., 20 Augustus 2026 14:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
terminologies
Afbreking: ter•mi•no•lo•gies
Samestelling: terminologie + -ies


Byvoeglike naamwoord: terminologies
Attributief: terminologiese

Betekenis:
• Met betrekking tot die tegniese terme van 'n bepaalde vakgebied.

Gebruik:
• Jy kan die onbekende terme in 'n terminologiese woordeboek opsoek.

Hiponiem:
• vakterminologies

Verwant:
• terminologie
• terminoloog

Afkorting:
• terminol.

Vertaling:
Engels: terminological
Nederlands: terminologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leidsman
Volgende onderwerp: terminoloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 22 00:32:24 UTC 2026