| leidsman [boodskap #152606] |
Do., 20 Augustus 2026 13:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26209 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
leidsman
Afbreking: leids•man
Samestelling: lei + -s- + man
Selfstandige naamwoord: leidsman
Meervoud: leidsmanne, leidsliede
Betekenis:
• 'n Persoon wat leiding gee; iemand wat ander lei en rig (die weg aanwys).
Gebruik:
• Die Here is ons Regter, die Here is ons Leidsman, die Here is ons Koning, Hy sal ons red. [Jesaja 33:22]
Sinoniem:
• aanvoerder
• gids
• leier
• mentor
• raadgewer
• ringkop
• wegwyser
Antoniem:
• volgeling
Vertaling:
Engels: leader, guide
Nederlands: leidsman
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|