| uitvissing [boodskap #152563] |
Ma., 17 Augustus 2026 15:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26157 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
uitvissing
Afbreking: uit•vis•sing
Samestelling: uitvis + -ing
Selfstandige naamwoord: uitvissing
Meervoud: uitvissinge, uitvissings
Betekenis:
• 'n Bedrieglike poging om vertroulike inligting van iemand te bekom.
Gebruik:
• Die bank het sy kliënte gewaarsku teen uitvissing waarin bedrieërs probeer om hul bankbesonderhede te bekom.
Sinoniem:
• strikroof
Hiponiem:
• e-posuitvissing
• SMS-uitvissing
Afgelei:
• uitvissingbedrog
• uitvissingboodskap
• uitvissings-e-pos
• uitvissingsaanval
• uitvissingsveldtog
Vertaling:
Engels: phishing
Nederlands: phishing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 17 Augustus 2026 15:37] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|