| kettingbrief [boodskap #152562] |
Ma., 17 Augustus 2026 15:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26209 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kettingbrief
Afbreking: ket•ting•brief
Samestelling: ketting + brief
Selfstandige naamwoord: kettingbrief
Meervoud: kettingbriewe
Verkleinwoord: kettingbriefie
Meervoud van verkleining: kettingbriefies
Betekenis:
• 'n Brief of e-pos wat die ontvanger versoek om dit aan 'n klomp ander mense te stuur, meestal as deel van 'n piramideskema of ander bedrogspul.
Gebruik:
• Die laaste paragraaf van die kettingbrief lui: "As jy nie die e-pos aan tien mense stuur nie, sal 'n groot ongeluk jou binne agt-en-veertig uur tref."
Vertaling:
Engels: chain letter
Nederlands: kettingbrief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|