| kettingbotsing [boodskap #152558] |
Ma., 17 Augustus 2026 14:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26157 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kettingbotsing
Afbreking: ket•ting•bot•sing
Samestelling: ketting + botsing
Selfstandige naamwoord: kettingbotsing
Meervoud: kettingbotsings
Betekenis:
• 'n Groot verkeersongeluk waar meer as twee voertuie agter in mekaar vasgery het.
Gebruik:
• Talle mense is beseer nadat 'n vragmotor se remme onklaar geraak het en 'n kettingbotsing veroorsaak het.
• 'n Veilige volgafstand kan help om kettingbotsings te voorkom.
Vertaling:
Engels: chain collision, concertina crash
Nederlands: kettingbotsing
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|