| kettingwinkel [boodskap #152559] |
Ma., 17 Augustus 2026 14:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26209 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
kettingwinkel
Afbreking: ket•ting•win•kel
Samestelling: ketting + winkel
Selfstandige naamwoord: kettingwinkel
Meervoud: kettingwinkels
Verkleinwoord: kettingwinkeltjie
Meervoud van verkleining: kettingwinkeltjies
Betekenis:
• 'n Groep winkels in gemeenskaplike besit of wat onder dieselfde handelsnaam funksioneer.
Gebruik:
• Pick n Pay is 'n groot kettingwinkel met takke regoor die land.
Sinoniem:
• winkelgroep
Vertaling:
Engels: chain store
Nederlands: winkelketen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|