Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterweg
waterweg [boodskap #152541] Sa., 15 Augustus 2026 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
waterweg
Afbreking: wa•ter•weg
Samestelling: water + weg


Selfstandige naamwoord: waterweg
Meervoud: waterweë

Betekenis:
• 'n Bevaarbare waterloop vir die vervoer van mense of goedere per boot of skip.

Gebruik:
• 'n Kanaal is 'n kunsmatige waterweg.
• Riviere en seestrate is waterweë.

Sinoniem:
• vaargeul
• vaarwater
• vaarweg
• watergang
• waterroete

Afgelei:
• waterwegnetwerk

Vertaling:
Engels: waterway, water route
Nederlands: waterweg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swartmamba
Volgende onderwerp: blaaragtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 15 19:38:36 UTC 2026