| waterweg [boodskap #152541] |
Sa., 15 Augustus 2026 17:44 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
waterweg
Afbreking: wa•ter•weg
Samestelling: water + weg
Selfstandige naamwoord: waterweg
Meervoud: waterweë
Betekenis:
• 'n Bevaarbare waterloop vir die vervoer van mense of goedere per boot of skip.
Gebruik:
• 'n Kanaal is 'n kunsmatige waterweg.
• Riviere en seestrate is waterweë.
Sinoniem:
• vaargeul
• vaarwater
• vaarweg
• watergang
• waterroete
Afgelei:
• waterwegnetwerk
Vertaling:
Engels: waterway, water route
Nederlands: waterweg
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|