| slaapversteuring [boodskap #152486] |
Di., 11 Augustus 2026 12:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26082 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
slaapversteuring
Afbreking: slaap•ver•steu•ring
Samestelling: slaap + versteuring
Selfstandige naamwoord: slaapversteuring
Meervoud: slaapversteurings
Betekenis:
• 'n Versteuring in 'n persoon se normale slaappatroon.
Gebruik:
• Hipersomnie is 'n slaapversteuring wat gekenmerk word deur oormatige slaperigheid gedurende die dag.
• Slaaploosheid, slaapwandeling en obstruktiewe slaapapnee is slaapversteurings.
Sinoniem:
• slaapstoornis
Vertaling:
Engels: sleep disorder
Nederlands: slaapstoornis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|