Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kompetisieverband
kompetisieverband [boodskap #152485] Di., 11 Augustus 2026 11:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kompetisieverband
Afbreking: kom•pe•ti•sie•ver•band
Samestelling: kompetisie + verband


Selfstandige naamwoord: kompetisieverband
Meervoud: kompetisieverbande

Betekenis:
• Die raamwerk en reëls van 'n kompetisie of wedstryd.

Gebruik:
• Skaak is 'n denkspel wat vir ontspanning of in kompetisieverband beoefen kan word.

Sinoniem:
• wedstrydverband

Vertaling:
Engels: competitive context, competition setting
Nederlands: wedstrijdverband

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kennisperiode
Volgende onderwerp: slaapversteuring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Sep. 05 01:11:25 UTC 2026