Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kennisperiode
kennisperiode [boodskap #152484] Di., 11 Augustus 2026 11:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26132
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kennisperiode
Afbreking: ken•nis•pe•ri•o•de
Samestelling: kennis + periode


Selfstandige naamwoord: kennisperiode
Meervoud: kennisperiodes

Betekenis:
• Die tyd wat 'n mens vooraf moet kennis gee om 'n pos of kontrak te beëindig.

Gebruik:
• Werknemers mag nie in hulle kennisperiode verlof neem nie.

Sinoniem:
• kennisgewingstydperk

Vertaling:
Engels: notice period
Nederlands: opzegtermijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jasmyn
Volgende onderwerp: kompetisieverband
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 15 15:09:13 UTC 2026