Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaapversteuring
slaapversteuring [boodskap #152486] Di., 11 Augustus 2026 12:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26086
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
slaapversteuring
Afbreking: slaap•ver•steu•ring
Samestelling: slaap + versteuring


Selfstandige naamwoord: slaapversteuring
Meervoud: slaapversteurings

Betekenis:
• 'n Versteuring in 'n persoon se normale slaappatroon.

Gebruik:
• Hipersomnie is 'n slaapversteuring wat gekenmerk word deur oormatige slaperigheid gedurende die dag.
• Slaaploosheid, slaapwandeling en obstruktiewe slaapapnee is slaapversteurings.

Sinoniem:
• slaapstoornis

Vertaling:
Engels: sleep disorder
Nederlands: slaapstoornis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kompetisieverband
Volgende onderwerp: kompeterend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 11 20:48:17 UTC 2026