| jasmyn [boodskap #152483] |
Di., 11 Augustus 2026 11:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26106 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
jasmyn
Afbreking: jas•myn
Selfstandige naamwoord: jasmyn
Meervoud: jasmyne
Verkleinwoord: jasmyntjie
Meervoud van verkleining: jasmyntjies
Betekenis:
• 'n Immergroen klimplant met sterk gegeurde wit of geel blomme, Jasminum polyanthum.
Gebruik:
• In die laat winter en vroeë lente kry die jasmyn rooi-pienk blomknoppe wat in welriekende, stervormige blomme ontvou.
Hiponiem:
• wildejasmyn
Afgelei:
• jasmynblom
• jasmyngeur
• jasmynolie
• jasmynrys
Vertaling:
Engels: jasmine, jessamine
Nederlands: jasmijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|