Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jasmyn
jasmyn [boodskap #152483] Di., 11 Augustus 2026 11:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26113
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
jasmyn
Afbreking: jas•myn


Selfstandige naamwoord: jasmyn
Meervoud: jasmyne
Verkleinwoord: jasmyntjie
Meervoud van verkleining: jasmyntjies

Betekenis:
• 'n Immergroen klimplant met sterk gegeurde wit of geel blomme, Jasminum polyanthum.

Gebruik:
• In die laat winter en vroeë lente kry die jasmyn rooi-pienk blomknoppe wat in welriekende, stervormige blomme ontvou.

Hiponiem:
• wildejasmyn

Afgelei:
• jasmynblom
• jasmyngeur
• jasmynolie
• jasmynrys

Vertaling:
Engels: jasmine, jessamine
Nederlands: jasmijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: windgatterig
Volgende onderwerp: kennisperiode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 13 14:30:33 UTC 2026