| wandelstok [boodskap #152420] |
Wo., 05 Augustus 2026 11:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26020 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
wandelstok
Afbreking: wan•del•stok
Samestelling: wandel + stok
Selfstandige naamwoord: wandelstok
Meervoud: wandelstokke
Verkleinwoord: wandelstokkie
Meervoud van verkleining: wandelstokkies
Betekenis:
• 'n Stok waarop 'n mens kan steun as jy loop en wat keer dat jy val.
Gebruik:
• Die ou man leun swaar op sy wandelstok.
Sinoniem:
• kierie
• loopstok
• staf
• stapstok
Vertaling:
Engels: walking stick, walking cane
Nederlands: wandelstok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|