Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wandelstok
wandelstok [boodskap #152420] Wo., 05 Augustus 2026 11:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
wandelstok
Afbreking: wan•del•stok
Samestelling: wandel + stok


Selfstandige naamwoord: wandelstok
Meervoud: wandelstokke
Verkleinwoord: wandelstokkie
Meervoud van verkleining: wandelstokkies

Betekenis:
• 'n Stok waarop 'n mens kan steun as jy loop en wat keer dat jy val.

Gebruik:
• Die ou man leun swaar op sy wandelstok.

Sinoniem:
• kierie
• loopstok
• staf
• stapstok

Vertaling:
Engels: walking stick, walking cane
Nederlands: wandelstok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stukrag
Volgende onderwerp: verfwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 05 16:42:58 UTC 2026