| loskopstut [boodskap #152405] |
Ma., 03 Augustus 2026 19:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26000 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
loskopstut
Afbreking: los•kop•stut
Samestelling: loskop + stut
Selfstandige naamwoord: loskopstut
Meervoud: loskopstutte
Betekenis:
• Die nommer 1-posisie in rugby, die stut aan die linkerkant van die haker.
Gebruik:
• In 'n skrum bind die loskopstut links van die haker en sy kop is dus los en aan die buitekant van die skrum.
Antoniem:
• vaskopstut
Hiperoniem:
• voorspeler
Vertaling:
Engels: loosehead prop
Nederlands: loosehead prop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Di., 04 Augustus 2026 06:14] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|