| strykstok [boodskap #152404] |
Ma., 03 Augustus 2026 19:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26000 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
strykstok
Afbreking: stryk•stok
Samestelling: stryk + stok
Selfstandige naamwoord: strykstok
Meervoud: strykstokke
Verkleinwoord: strykstokkie
Meervoud van verkleining: strykstokkies
Betekenis:
• Stok wat gebruik word om 'n strykinstrument in trilling te bring, tradisioneel met gespande perdehare.
Gebruik:
• Die violis streel die strykstok behendig oor die instrument se snare.
Spreekwoord:
• Daar bly baie aan die strykstok hang. [Wie in beheer is, eien hulle baie toe.]
Sinoniem:
• boog
Vertaling:
Engels: bow, fiddle sticks
Nederlands: strijkstok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 03 Augustus 2026 19:32] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|