Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loskopstut
loskopstut [boodskap #152405] Ma., 03 Augustus 2026 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26000
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
loskopstut
Afbreking: los•kop•stut
Samestelling: loskop + stut


Selfstandige naamwoord: loskopstut
Meervoud: loskopstutte

Betekenis:
• Die nommer 1-posisie in rugby, die stut aan die linkerkant van die haker.

Gebruik:
• In 'n skrum bind die loskopstut links van die haker en sy kop is dus los en aan die buitekant van die skrum.

Antoniem:
• vaskopstut

Hiperoniem:
• voorspeler

Vertaling:
Engels: loosehead prop
Nederlands: loosehead prop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 04 Augustus 2026 06:14]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: strykstok
Volgende onderwerp: vaskopstut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 04 08:46:37 UTC 2026