Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herstelling
herstelling [boodskap #152240] Vr., 17 Julie 2026 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25843
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herstelling
Afbreking: her•stel•ling
Samestelling: herstel + -ing


Selfstandige naamwoord: herstelling
Meervoud: herstellinge, herstellings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van herstel (om reg te maak of gesond te word).

Gebruik:
• Die herstelling van die brug het langer geneem as wat verwag is.

Sinoniem:
• regstelling
• renovasie
• reparasie
• restourasie
• verbetering

Afgelei:
• herstellingsoord
• herstellingsteken
• herstellingsvermoë

Vertaling:
Engels: repairing, restoration, recovery
Nederlands: herstelling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 17 Julie 2026 14:34]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: nogals
Volgende onderwerp: veroorsakend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 17 16:30:05 UTC 2026