| herstelling [boodskap #152240] |
Vr., 17 Julie 2026 13:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25843 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herstelling
Afbreking: her•stel•ling
Samestelling: herstel + -ing
Selfstandige naamwoord: herstelling
Meervoud: herstellinge, herstellings
Betekenis:
• Die handeling of resultaat van herstel (om reg te maak of gesond te word).
Gebruik:
• Die herstelling van die brug het langer geneem as wat verwag is.
Sinoniem:
• regstelling
• renovasie
• reparasie
• restourasie
• verbetering
Afgelei:
• herstellingsoord
• herstellingsteken
• herstellingsvermoë
Vertaling:
Engels: repairing, restoration, recovery
Nederlands: herstelling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Vr., 17 Julie 2026 14:34] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|