Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » veroorsakend
veroorsakend [boodskap #152241] Vr., 17 Julie 2026 14:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25955
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
veroorsakend
Afbreking: ver•oor•sa•kend
Samestelling: veroorsaak + -end


Byvoeglike naamwoord: veroorsakend
Attributief: veroorsakende

Betekenis:
• Wat 'n toestand of gebeurtenis veroorsaak; tot 'n gevolg aanleiding gee.

Gebruik:
• Al die moontlikhede wat veroorsakend kan wees, moet ondersoek word.
• Rook is 'n veroorsakende faktor in die ontwikkeling van longsiektes.

Sinoniem:
• aanleidinggewend
• kousaal
• oorsaaklik
• redegewend

Hiponiem:
• bederfveroorsakend
• pesveroorsakend
• siekteveroorsakend

Vertaling:
Engels: causing, causative, causal
Nederlands: veroorzakend, causaal

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord veroorsaak.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herstelling
Volgende onderwerp: raaiend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 00:54:00 UTC 2026