Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raaiend
raaiend [boodskap #152242] Vr., 17 Julie 2026 14:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25910
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
raaiend
Afbreking: raai•end
Samestelling: raai + -end


Byvoeglike naamwoord: raaiend
Attributief: raaiende

Betekenis:
• Wat besig is om te raai; terwyl daar gegis of geraai word.

Gebruik:
• Die akteur het die gehoor tot op die einde raaiend gehou.
• Sy het al die raaiende beterweters op hulle plek gesit.

Sinoniem:
• gissend
• vermoedend

Antoniem:
• wetend

Vertaling:
Engels: guessing
Nederlands: radend, gissend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord raai.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veroorsakend
Volgende onderwerp: eolies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 24 01:15:56 UTC 2026